Die Reuk van koffie Rubrieke, blogs en ander geskrifte【電子書籍】[ Koos Kombuis ]

Die Reuk van koffie Rubrieke, blogs en ander geskrifte【電子書籍】[ Koos Kombuis ] Die Reuk van koffie Rubrieke, blogs en ander geskrifte【電子書籍】[ Koos Kombuis ] Die Reuk van koffie Rubrieke, blogs en ander geskrifte【電子書籍】[ Koos Kombuis ]

<p>Koos Kombuis, kulturele guerrilla, is terug. Met ’n styl wat verbysterend kan wissel tussen erns en luim, tussen Algemeen Beskaafde Afrikaans en pavement special patois, takel hy die Suid-Afrikaanse, en veral Afrikaanse, sake van die dag. Hierdie versameling is gekies uit ’n verskeidenheid skryfsels: rubrieke in koerante (meestal Rapport), artikels in tydskrifte en op webwerwe en ? natuurlik ? sy blogs. Een van sy nuwe leuses is immers: “Kom laat ons twit.” Wat jy dus in di? bundel sal vind ? in geen spesifieke orde ? is Koos Kombuis se groot rugbygeheim (met verwysing na waar sy liefde vir kurktrekkers vandaan kom), ’n liefdesverklaring aan Stellenbosch, ruminasies oor bekende persoonlikhede van Kurt Darren tot Eug?ne Terre’Blanche, kleintydherinneringe aan Hartenbos-vakansies, skouers skuur met politici al dan nie (don’t braai for me, Jacob Zuma), en die eerste dag van sy menopouse. Koos Kombuis is skerp, slim, satiries ? en enig in sy soort.</p>画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。

※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。

※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。

※このページからは注文できません。

  • 商品価格:1,649円
  • レビュー件数:0件
  • レビュー平均:0

koos 関連ツイート